Deuteronomium 1:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Ek het dus met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie. Julle het eerder in opstand gekom teen Jehovah se bevel. Julle was vermetel* en het na die bergstreek probeer opgaan.
43 Ek het dus met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie. Julle het eerder in opstand gekom teen Jehovah se bevel. Julle was vermetel* en het na die bergstreek probeer opgaan.