14 Vandat ons van Kaʹdes-Barneʹa af weg is totdat ons deur die Sered-vallei getrek het, het 38 jaar verbygegaan. Teen daardie tyd was daar niemand in die kamp oor van die hele geslag manne wat oud genoeg was om te veg nie. Hulle het almal gesterf, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+