20 totdat Jehovah aan julle broers rus gee, net soos hy aan julle rus gegee het, en hulle ook die land in besit geneem het wat Jehovah julle God oorkant die Jordaanrivier aan hulle sal gee. Dan sal julle terugkom, elkeen na sy besitting wat ek aan julle gegee het.’+