Deuteronomium 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.
4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.