Deuteronomium 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Onthou dat julle slawe in Egipte geword het en dat Jehovah julle God julle met ’n magtige hand en ’n uitgestrekte arm daar uitgelei het.+ Daarom het Jehovah julle God julle beveel om die Sabbatdag te hou.
15 Onthou dat julle slawe in Egipte geword het en dat Jehovah julle God julle met ’n magtige hand en ’n uitgestrekte arm daar uitgelei het.+ Daarom het Jehovah julle God julle beveel om die Sabbatdag te hou.