Deuteronomium 11:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Die land wat julle in besit gaan neem, is nie soos Egipte, wat julle verlaat het nie. Daar het jy jou saad gesaai en dit met jou voet natgelei* soos jy in ’n groentetuin sou doen.
10 “Die land wat julle in besit gaan neem, is nie soos Egipte, wat julle verlaat het nie. Daar het jy jou saad gesaai en dit met jou voet natgelei* soos jy in ’n groentetuin sou doen.