9 Wees versigtig dat jy nie slegte gedagtes in jou hart koester en dan suinig is teenoor jou arm broer en vir hom niks gee nie omdat jy dink: ‘Die sewende jaar, die jaar wanneer skuld afgeskryf moet word, het naby gekom.’+ As hy tot Jehovah roep om oor jou te kla, sal dit vir jou ’n sonde wees.+