Deuteronomium 19:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “En dít is wat moet gebeur in die geval van ’n persoon wat iemand doodgemaak het en wat daarheen vlug om te bly lewe: Sê nou hy maak sy medemens onopsetlik dood en het hom nie voorheen gehaat nie.+
4 “En dít is wat moet gebeur in die geval van ’n persoon wat iemand doodgemaak het en wat daarheen vlug om te bly lewe: Sê nou hy maak sy medemens onopsetlik dood en het hom nie voorheen gehaat nie.+