Deuteronomium 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar Jehovah julle God het geweier om na Biʹleam te luister.+ Jehovah julle God het die vloek eerder in ’n seën vir julle verander,+ omdat Jehovah julle God julle liefgehad het.+
5 Maar Jehovah julle God het geweier om na Biʹleam te luister.+ Jehovah julle God het die vloek eerder in ’n seën vir julle verander,+ omdat Jehovah julle God julle liefgehad het.+