20 Wanneer ek hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het+ – ’n land wat oorloop van melk en heuning+ – en hulle eet en versadig word en dit met hulle goed gaan,+ sal hulle op ander gode vertrou en hulle dien en my sonder respek behandel en my verbond verbreek.+