Josua 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Wanneer die ramshoring geblaas word – sodra julle die geluid* van die horing hoor – moet die hele volk hard skree. Dan sal die muur van die stad inmekaarstort,+ en die volk moet in die stad instorm, elkeen reguit vorentoe.”
5 Wanneer die ramshoring geblaas word – sodra julle die geluid* van die horing hoor – moet die hele volk hard skree. Dan sal die muur van die stad inmekaarstort,+ en die volk moet in die stad instorm, elkeen reguit vorentoe.”