Josua 18:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die suidelike grens het begin by die verste punt van Kirʹjat-Jeaʹrim, en dit het weswaarts gestrek en na die fontein van die waters van Neftoʹag gegaan.+
15 Die suidelike grens het begin by die verste punt van Kirʹjat-Jeaʹrim, en dit het weswaarts gestrek en na die fontein van die waters van Neftoʹag gegaan.+