-
Rigters 1:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Manasʹse het nie Bet-Sean en sy afhanklike* dorpe, Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Dor en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Jibʹleam en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo en sy afhanklike dorpe in besit geneem nie.+ Die Kanaäniete het in hierdie gebied bly woon.
-