-
Rigters 3:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hulle het so lank gewag dat hulle bekommerd geword het, en toe hulle sien dat hy nog steeds nie die deure van die dakvertrek oopmaak nie, het hulle die sleutel geneem en die deure oopgemaak, en hulle het gesien dat hulle heer dood op die grond lê!
-