Rigters 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Nadat die 300 manne die padkos en die horings by die ander soldate gevat het, het Giʹdeon al die ander manne van Israel teruggestuur huis toe, en hy het net die 300 manne gehou. Die kamp van Miʹdian was onder hom in die valleivlakte.+
8 Nadat die 300 manne die padkos en die horings by die ander soldate gevat het, het Giʹdeon al die ander manne van Israel teruggestuur huis toe, en hy het net die 300 manne gehou. Die kamp van Miʹdian was onder hom in die valleivlakte.+