Rigters 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarna het hy na sy pa se huis in Ofra+ gegaan en sy broers, die seuns van Jerubʹbaäl, 70 manne, op een klip doodgemaak.+ Die enigste oorlewende was Jotam, die jongste seun van Jerubʹbaäl, want hy het weggekruip.
5 Daarna het hy na sy pa se huis in Ofra+ gegaan en sy broers, die seuns van Jerubʹbaäl, 70 manne, op een klip doodgemaak.+ Die enigste oorlewende was Jotam, die jongste seun van Jerubʹbaäl, want hy het weggekruip.