Rigters 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het 30 seuns gehad wat op 30 donkies gery het, en hulle het 30 stede gehad, wat tot vandag toe Hawwot-Jaïr+ genoem word. Hierdie stede is in die land Giʹlead.
4 Hy het 30 seuns gehad wat op 30 donkies gery het, en hulle het 30 stede gehad, wat tot vandag toe Hawwot-Jaïr+ genoem word. Hierdie stede is in die land Giʹlead.