-
Rigters 10:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hulle het die Israeliete dus erg onderdruk in daardie jaar – 18 jaar lank het hulle die Israeliete onderdruk in Giʹlead, aan die kant van die Jordaanrivier wat voorheen die land van die Amoriete was.
-