Rigters 15:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het die manne van Juda gevra: “Hoekom het julle ons gebied binnegeval?” Hulle het geantwoord: “Ons het gekom om Simson te vang,* om aan hom te doen net soos hy aan ons gedoen het.”
10 Toe het die manne van Juda gevra: “Hoekom het julle ons gebied binnegeval?” Hulle het geantwoord: “Ons het gekom om Simson te vang,* om aan hom te doen net soos hy aan ons gedoen het.”