-
Rigters 16:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Die Gasiete het gehoor dat Simson daar is. Toe het hulle hom omsingel en hom die hele nag lank in die stadspoort ingewag. Hulle het die hele nag doodstil gebly en gedink: ‘Wanneer dit lig word, sal ons hom doodmaak.’
-