Rut 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar Rut het gesê: “Moet my nie smeek om Ma te verlaat en sonder Ma terug te gaan nie, want waar Ma gaan, sal ek gaan, en waar Ma oornag, sal ek oornag. Ma se volk sal my volk wees, en Ma se God sal my God wees.+ Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:16 Volg hulle geloof na, bl. 37-38 Die Wagtoring,2012/7/1, bl. 26
16 Maar Rut het gesê: “Moet my nie smeek om Ma te verlaat en sonder Ma terug te gaan nie, want waar Ma gaan, sal ek gaan, en waar Ma oornag, sal ek oornag. Ma se volk sal my volk wees, en Ma se God sal my God wees.+