Rut 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het Boas vir Rut gesê: “Luister, my dogter. Moenie op ’n ander landery gaan graanare optel nie, en moet nêrens anders gaan nie. Bly naby my diensmeisies.+ Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:8 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/11, bl. 3
8 Toe het Boas vir Rut gesê: “Luister, my dogter. Moenie op ’n ander landery gaan graanare optel nie, en moet nêrens anders gaan nie. Bly naby my diensmeisies.+