1 Samuel 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dié wat genoeg kos gehad het, moet hulleself verhuur om brood te kry,maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Die onvrugbare vrou het aan sewe kinders geboorte gegee,+maar sy wat baie seuns gehad het, is nou verlate.
5 Dié wat genoeg kos gehad het, moet hulleself verhuur om brood te kry,maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Die onvrugbare vrou het aan sewe kinders geboorte gegee,+maar sy wat baie seuns gehad het, is nou verlate.