1 Samuel 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Saul vir hom 3 000 manne uit Israel gekies: 2 000 van hulle was by Saul in Migmas en in die bergstreek van Bet-El, en 1 000 was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin. Hy het die res van die manne weggestuur na hulle tente toe.
2 Toe het Saul vir hom 3 000 manne uit Israel gekies: 2 000 van hulle was by Saul in Migmas en in die bergstreek van Bet-El, en 1 000 was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin. Hy het die res van die manne weggestuur na hulle tente toe.