1 Samuel 17:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Terwyl hy met hulle gepraat het, het Goʹliat,+ die Filistynse kampioenvegter van die stad Gat, uit die leërmag van die Filistyne vorentoe gekom. Hy het dieselfde woorde as voorheen gesê,+ en Dawid het dit gehoor.
23 Terwyl hy met hulle gepraat het, het Goʹliat,+ die Filistynse kampioenvegter van die stad Gat, uit die leërmag van die Filistyne vorentoe gekom. Hy het dieselfde woorde as voorheen gesê,+ en Dawid het dit gehoor.