1 Samuel 25:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Later het Abiʹgail teruggegaan na Nabal toe, wat soos ’n koning feesgevier het in sy huis. Hy* was in ’n goeie bui en hy was smoordronk. Sy het tot die oggend toe absoluut niks vir hom gesê nie. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 25:36 Volg hulle geloof na, bl. 80-82 Die Wagtoring,2009/7/1, bl. 21
36 Later het Abiʹgail teruggegaan na Nabal toe, wat soos ’n koning feesgevier het in sy huis. Hy* was in ’n goeie bui en hy was smoordronk. Sy het tot die oggend toe absoluut niks vir hom gesê nie.