1 Samuel 26:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah sal elkeen beloon vir sy eie regverdigheid+ en sy eie getrouheid. Vandag het Jehovah u in my hand gegee, maar ek wou nie my hand lig vir die gesalfde van Jehovah nie.+
23 Jehovah sal elkeen beloon vir sy eie regverdigheid+ en sy eie getrouheid. Vandag het Jehovah u in my hand gegee, maar ek wou nie my hand lig vir die gesalfde van Jehovah nie.+