-
2 Samuel 6:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 En hy het aan die hele volk, aan die hele Israel, aan elke man en vrou, ’n ringvormige brood, ’n dadelkoek en ’n rosynekoek gegee, en daarna het die hele volk na hulle huise toe gegaan.
-