2 Samuel 10:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En die Ammoniete het in gevegsformasie by die ingang van die stadspoort gaan staan, terwyl die Siriërs van Soba en van Rehob, sowel as Istob* en Maʹäga eenkant in die oop veld was.
8 En die Ammoniete het in gevegsformasie by die ingang van die stadspoort gaan staan, terwyl die Siriërs van Soba en van Rehob, sowel as Istob* en Maʹäga eenkant in die oop veld was.