-
2 Samuel 11:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Die boodskapper het toe vir Dawid gesê: “Hulle manne het die oorhand oor ons gekry en hulle het tot in die veld teen ons uitgekom, maar ons het hulle teruggedryf tot by die ingang van die stadspoort.
-