2 Samuel 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die koning het toe vir Siba gesê: “Kyk! Alles wat aan Mefiboʹset behoort, is joune.”+ Siba het geantwoord: “Ek buig voor u neer. Mag ek altyd u goedkeuring hê, my heer die koning.”+
4 Die koning het toe vir Siba gesê: “Kyk! Alles wat aan Mefiboʹset behoort, is joune.”+ Siba het geantwoord: “Ek buig voor u neer. Mag ek altyd u goedkeuring hê, my heer die koning.”+