2 Samuel 17:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Husai het verder gesê: “U weet goed dat u pa en sy manne sterk is,+ en hulle is desperaat, soos ’n beer in die veld wat haar kleintjies verloor het.+ En wat meer is, u pa is ’n vegter,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.
8 Husai het verder gesê: “U weet goed dat u pa en sy manne sterk is,+ en hulle is desperaat, soos ’n beer in die veld wat haar kleintjies verloor het.+ En wat meer is, u pa is ’n vegter,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.