2 Samuel 21:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Daarom het die koning die twee seuns geneem wat Rispa,+ die dogter van Aja, by Saul gehad het, naamlik Armoʹni en Mefiboʹset, sowel as die vyf seuns wat Migal,*+ die dogter van Saul, by Aʹdriël,+ die seun van Barsilʹlai, die Meholatiet, gehad het. 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:8 Die Wagtoring,2005/5/15, bl. 19
8 Daarom het die koning die twee seuns geneem wat Rispa,+ die dogter van Aja, by Saul gehad het, naamlik Armoʹni en Mefiboʹset, sowel as die vyf seuns wat Migal,*+ die dogter van Saul, by Aʹdriël,+ die seun van Barsilʹlai, die Meholatiet, gehad het.