-
1 Konings 2:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 “Dan is daar Siʹmeï, die seun van Gera, die Benjaminiet uit Bahuʹrim. Hy het ’n vreeslike vloek oor my uitgespreek+ op die dag toe ek na Mahanaʹim+ gegaan het, maar toe hy my by die Jordaanrivier kom ontmoet het, het ek vir hom by Jehovah gesweer en gesê: ‘Ek sal jou nie met die swaard doodmaak nie.’+
-