1 Konings 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het gesê: “U weet goed dat die koningskap myne moes word, en die hele Israel het verwag dat ek koning sou word.+ Maar ek het nie die koningskap gekry nie. Dit het my broer s’n geword, want dit was Jehovah se wil dat dit syne moes word.+
15 Hy het gesê: “U weet goed dat die koningskap myne moes word, en die hele Israel het verwag dat ek koning sou word.+ Maar ek het nie die koningskap gekry nie. Dit het my broer s’n geword, want dit was Jehovah se wil dat dit syne moes word.+