1 Konings 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek is dus van plan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou, net soos Jehovah aan my pa, Dawid, belowe het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, sal die huis vir my naam bou.’+
5 Ek is dus van plan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou, net soos Jehovah aan my pa, Dawid, belowe het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, sal die huis vir my naam bou.’+