1 Konings 7:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Op die rame en die sypanele is daar gerubs, leeus en palmbome gegraveer volgens die hoeveelheid plek daarop, en daar was kranse reg rondom.+
36 Op die rame en die sypanele is daar gerubs, leeus en palmbome gegraveer volgens die hoeveelheid plek daarop, en daar was kranse reg rondom.+