-
1 Konings 8:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Skenk asseblief aandag aan die gebed van u kneg en aan my versoek om goedkeuring, o Jehovah my God, en luister na die geroep om hulp en na die gebed wat u kneg vandag tot u rig.
-