-
1 Konings 14:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe Ahiʹa die geluid van haar voetstappe naby die ingang hoor, het hy gesê: “Kom in, vrou van Jeroʹbeam. Hoekom steek jy jou identiteit weg? Ek moet vir jou ’n harde boodskap gee.
-