1 Konings 18:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Daarna het hy die stukke hout reggesit, die jong bul in stukke gesny en dit op die hout gesit.+ Hy het toe gesê: “Maak vier groot kruike vol water en gooi dit uit op die brandoffer en op die stukke hout.”
33 Daarna het hy die stukke hout reggesit, die jong bul in stukke gesny en dit op die hout gesit.+ Hy het toe gesê: “Maak vier groot kruike vol water en gooi dit uit op die brandoffer en op die stukke hout.”