2 Konings 17:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hy het Israel van die huis van Dawid af weggeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak.+ Maar Jeroʹbeam het Israel van Jehovah laat afdwaal, en hy het hulle ’n groot sonde laat pleeg.
21 Hy het Israel van die huis van Dawid af weggeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak.+ Maar Jeroʹbeam het Israel van Jehovah laat afdwaal, en hy het hulle ’n groot sonde laat pleeg.