14 Toe het die priester Hilkiʹa, Ahiʹkam, Agbor, Safan en Asaʹja na die profetes Hulda+ toe gegaan. Sy was die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder. Sy het in die nuwe deel van Jerusalem gewoon, en hulle het daar met haar gaan praat.+