2 Konings 23:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het toe al die priesters van die offerhoogtes wat daar was, op die altare geoffer en hy het beendere van mense daarop verbrand.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.
20 Hy het toe al die priesters van die offerhoogtes wat daar was, op die altare geoffer en hy het beendere van mense daarop verbrand.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.