2 Konings 25:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Elke pilaar was 18 el* hoog,+ en die kopstuk daarop was van koper. Die kopstuk was drie el hoog, en die netwerk en die granate reg rondom die kopstuk was alles van koper gemaak.+ Die tweede pilaar met sy netwerk was presies dieselfde.
17 Elke pilaar was 18 el* hoog,+ en die kopstuk daarop was van koper. Die kopstuk was drie el hoog, en die netwerk en die granate reg rondom die kopstuk was alles van koper gemaak.+ Die tweede pilaar met sy netwerk was presies dieselfde.