2 Konings 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Eliʹa het vir Eliʹsa gesê: “Bly asseblief hier, want Jehovah het my na Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as wat Jehovah lewe en so waar as wat u lewe, ek sal u nie verlaat nie.” Hulle het toe na Bet-El+ gegaan. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:2 Die Wagtoring,2015/4/15, bl. 9-14 2013/8/15, bl. 29
2 Eliʹa het vir Eliʹsa gesê: “Bly asseblief hier, want Jehovah het my na Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as wat Jehovah lewe en so waar as wat u lewe, ek sal u nie verlaat nie.” Hulle het toe na Bet-El+ gegaan.