-
2 Konings 3:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hulle het die stede afgebreek, en elke man het ’n klip op elke goeie stuk grond gegooi en dit sodoende met klippe toegegooi. Hulle het elke waterfontein toegestop+ en hulle het elke goeie boom afgekap.+ Uiteindelik het net die klipmure van Kir-Hareʹset+ bly staan, en die soldate wat met slingervelle gewapen was, het die stad omsingel en dit aangeval.
-