-
2 Konings 8:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Haʹsael het na hom toe gegaan en het allerhande goeie dinge van Damaskus, soveel as wat 40 kamele kon dra, as ’n geskenk saamgeneem. Hy het voor hom gaan staan en gesê: “U seun, Ben-Hadad, die koning van Sirië, het my na u toe gestuur om te vra: ‘Sal ek van hierdie siekte herstel?’”
-