2 Konings 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Agab+ het 70 seuns in Samariʹa gehad. Daarom het Jehu briewe geskryf en dit na Samariʹa gestuur, aan die leiers van Jisʹreël, die ouermanne+ en die oppassers van Agab se kinders.* Dit het gesê:
10 Agab+ het 70 seuns in Samariʹa gehad. Daarom het Jehu briewe geskryf en dit na Samariʹa gestuur, aan die leiers van Jisʹreël, die ouermanne+ en die oppassers van Agab se kinders.* Dit het gesê: