2 Konings 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Amaʹsia het nie geluister nie.+ Toe het koning Joas van Israel teen koning Amaʹsia van Juda opgetrek, en hulle het teen mekaar geveg by Bet-Semes+ in Juda.+
11 Maar Amaʹsia het nie geluister nie.+ Toe het koning Joas van Israel teen koning Amaʹsia van Juda opgetrek, en hulle het teen mekaar geveg by Bet-Semes+ in Juda.+