1 Kronieke 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dít is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is:+ Siʹmea, Sobab, Natan+ en Salomo.+ Batseʹba,+ die dogter van Ammiʹël, was die ma van hierdie vier.
5 Dít is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is:+ Siʹmea, Sobab, Natan+ en Salomo.+ Batseʹba,+ die dogter van Ammiʹël, was die ma van hierdie vier.